Laai af en loer Laai af en kry 'n voorsmaak: Laai Gratis af: Wiskunde Graad 5 hersieningsvraestel 150 punte, 10 bladsye. Dek die hele jaar se werk. Laai af Laai Gratis af: Wiskunde Graad 6 hersieningsvraestel vir Kwartaal 1 en 2: Laai af Laai Gratis af: Wiskunde Graad 7 Breinkaart: KGV en GGD (Faktore, Veelvoude en Priemfaktore) Laai af Video Verduidelikings - voorbeelde Graad 7 pret – Beskryf en benoem dele van n sirkel in 20 sekondes Graad 4 – Tyd vir Analoog tyd Graad 8 Konstruksie – Gebruik ‘n passer en konstrueer ‘n 30 grade hoek Graad 7 Verhouding – Vergelyk dieselfde soort Graad 6: Langdeling. Deel ‘n viersyfer getal deur ‘n driesyfer getal met ‘n res Graad 5 – Ruimte en vorm – Transformasies: Rotasie, translasie en refleksie Demo van die Stelsel en kyk na ons Demo hier onder wat vir u ‘n oorsig gee oor die stelsel en sy inhoud.